1

Text Box: Uitgawe:  NOV 2008

 

Angstigheid is ’n sonde omdat ons God wantrou.  Hy sorg vir ons soos Hy vir die voëls en die lelies van die veld sorg.                                                   

 

As ek bekommernis toelaat glo ek dus nie dat Hy vir my in moeilike omstandighede sal sorg nie - Hy is dus ʼn leuenaar. 

 

Dit is ook sonde omdat ons die voorsiening van God in ons lewe wantrou.

 

Hy laat alles ten goede meewerk vir my, (Rom 8:28).

 

Hy is besig om alle omstandighede te orkestreer om die beste vir my te sorg. Bekommernis sę ek vertrou God om nie in beheer te wees nie.

 

Baie keer is die angstigheid en bekommernis omdat ek my nie met blymoedigheid aan die agenda van God wil onderwerp nie. Ons neiging is om ons agenda so te jaag dat enige iets wat gebeur my ontstel, inplaas daarvan om myself oor te gee aan die agenda van

Die lewe is soms moeilik en pynlik. Die pyn en moeilikheid kan verskillende grade aanneem. Baie keer kom dit te voorskyn in die alledaagse lewe. Dit wil by ons gewoonlik een van die twee reaksies laat posvat; angstigheid of frustrasie.

 

Angstigheid is die teenoorgestelde van vertroue in God. Jesus spreek dit aan in Matteus 6:25-34. In die gedeelte gebruik Hy die term “bekommer” ses keer.  Die opdrag is moenie bekommerd wees nie, Paulus sę

 

wees oor niks besorg nie (Fil. 4:6)

en Petrus sę

werp al jou bekommernisse op Hom, Hy sorg vir julle (1 Pet 5:7)

 

As ons dit sou sę, sou dit bietjie troos vir iemand wees, maar hier is dit die Here wat dit vir ons sę. Dit is met ander woorde sonde as ons dit in ons lewe toelaat.

Text Box: Adullam Sending

BEKOMMERNIS EN … FRUSTRASIE

Posbus 395 Evander 2280      Tel 017 689 2001/4    Faks 017 689 2018     adullamaca@secunda.co.za 

Text Box: Gebedsbrief

Gaan na die bladsy van u keuse deur hier onder te klik.

Inhoud